Kos en Kultuur

Na 'n heerlike bord, of was dit twee, van vissop, voorberei, deur die dogter van die huis, raak ons aan die gesels oor die verskille in kos en veral die braai van vleis, in hierdie land, wat ons na 28 jaar as ons tuisland kan beskou. Terloops, op Goeie Vrydag, word daar geen rooivleis, geeet …

Lees meer Kos en Kultuur

Frühstück

Eet ontbyt, soos 'n koning, middagete soos 'n prins en aandete soos 'n behoeftige. Dit is wat die deskundiges, oorgewig mense, aanbeveel. Ek het natuurlik geen idee van konings en prinse se etes nie, maar ek kan my indink, waaruit 'n armlastige, se etes moet bestaan. Aangesien ons, in 'n Duitse kolonie woonagtig is, het …

Lees meer Frühstück

Droogte

Ek hou daarvan om oor positiewe en interessante dinge in ons “nuwe Heimat” te skryf, maar hierdie is nie positief en ook nie interessant nie. Nie lekker om daarvan te vertel nie, veral nie in hierdie morbiede tyd nie, maar dit is die nare werklikheid, wat ons beleef. Die lug gevul met rook, elke dag. …

Lees meer Droogte

Hovenia

'n Wyse man, het lank terug gesê, goeie heinings, maak goeie buurmanskap. Soms, is daar 'n rede, waarom daardie heinings, nie 'n goeie heining is of goed bly nie en dit is nie net omdat die gras aan die anderkant van die draad groener is nie. Daar is ander smaaklike lekkernye, wat maak dat 'n …

Lees meer Hovenia