Paasfees en chipas is sinoniem. Hierdie week word honderde duisende van chipas oor die land verorber. Paasfees word orals, omtrent op dieselfde manier gevier, maar wat Paraguay onderskei van ander lande, is chipas. Of jy ´n gelowige is of nie, jy sal chipas eet. Die Woensdag voor Goeie Vrydag word daar gemeng, geknie en gebak. …
Kategorie: Uncategorized
Christian
Sommige mense, werk om te leef en ander leef net om te werk. Hy, geniet sy werk en dit laat hom leef. Ek weet nie, of hy regtig hoef te werk nie, maar dit maak nie saak nie. Sommige van ons, sulkes moet daar wees, se lewe is saai en vervelig. Roetine, roetine en nog …
Andreas se Winkel
Lankal geleer, moenie iemand, dalk ook nie 'n gebou, op sy baadjie takseer nie. 'n Ruk terug, vertel iemand ons, van die Duitser, wat sulke lekker gerookte vis en hoender, verkoop. 'n Paar weke gelede, moet ons vir iemand, in die dorp wag, besluit ons, om hom, te gaan soek. Op die rand van die …
