Lankal geleer, moenie iemand, dalk ook nie 'n gebou, op sy baadjie takseer nie. 'n Ruk terug, vertel iemand ons, van die Duitser, wat sulke lekker gerookte vis en hoender, verkoop. 'n Paar weke gelede, moet ons vir iemand, in die dorp wag, besluit ons, om hom, te gaan soek. Op die rand van die …
