Storm

Ons weervoorspelling, is redelik akkuraat. Dalk nie so 100% korrek met die neerslag nie, maar gewoonlik, of baie maal meer as die hoeveelheid voorspel. Die plaaslike koerant, se Facebook blad, hou ons op hoogte, as hulle dink dat daar stormweer oppad is. Die hoë reënval, trope, is gewoond aan, 'n stormagtigheid, soms, voor die reën …

Lees meer Storm

Vrugte

My groot voorouers, aan pa se kant, was oorspronklik van Oudtshoorn. Vrugte wêreld. Oorlewering, ek het geen rede om dit, nie te glo nie, wil dit hê, dat oumagroot, verantwoordelik was vir die trek. Sy, het blykbaar genoeg gehad, van sekere van oupagroot, se gewoontes. Soos dit in enige normale huwelik gaan, was daar dalk, …

Lees meer Vrugte

Cuarentena

Hoe beleef ons dit? Niemand hoef of sal vra, wat nie? Ons, is baie bevoorreg. Vir die, wat nie rêrig, ons situasie ken nie.Ongeveer 10 jaar gelede, het ons die boerdery, beeste, tot niet gemaak en die bure, huur nou ons land, soos die Duitsers sê. Ons drie, dit is nou die twee van ons …

Lees meer Cuarentena

Negentig Jaar

Dit, was 'n aangename, ontspanne aand. Tog, was daar, vir my, 'n mengsel van dankbaarheid van hartseer en heimweë en nostalgie. Na negentig jaar, die byna einde, van 'n pad. Die broosheid, van 'n eertydse reus in die samelewing, nou gereduseer, tot 'n skaduwee, van vroeër. 'n Herinnering, die weg van alle vlees. Deur die …

Lees meer Negentig Jaar